Menu

Bedryfskapitaal vir boerdery - waar kry ek dit?

Vraag:

Ek het 'n rukkie terug 'n plaas geerf. Ongelukkig het ek nie die bedryfskapitaal op die stadium om die plaas te bedryf nie. Ek het sonder sukses by die banke aangeklop vir finasiering, hulle kan my nie help nie a.g.v. dat die grond nog nie op my naam is nie omrede die boedel nie afgehandel is nie. Waar kan ek regkom? Het jy dalk vir my enige raad?

Antwoord:

Solank die plaas nog in die boedel is, behoort dit nog nie wettig aan jou nie en kan jy in werklikheid ook nog nie daarop boer nie. Totdat die plaas formeel aan jou oorgedra is gaan jy gaan dus altyd 'n probleem hê om dit as sekuriteit aan te bied sodat jy bedryfskapitaal kan kry.

Jy sal iemand moet kry wat in sy persoonlike hoedanigheid en ter goeder trou van bedryfskapitaal kan voorsien. 'n Finansiële instelling sal beslis nie so 'n kans vat sonder sekuriteit nie.

* Geskryf deur dr. Philip Theunissen philip@cpmputus.co.za

6 Maart 2012
 

5 Maart 2012

2705 keer gelees | 2 kommentaar

Kommentaar
Slegs in Afrikaans


mariette

2012/10/19 01:29:58 PM

kontak my gerus ek het n paar voorstelle

Naam Kommentaar
E-pos
Tik in die nommers  

Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 20/05/14 27/05/14 %
Beesvleis A2/A3 3361c 3378c down 0.5
Speenkalf (lewend) 1608c 1607c down -0.1
Skaapvleis A2/A3 4556c 4565c down 0.2
Varkvleis (gem. prys) 2114c 2106c down -0.4
Braaikuikens 1713c 1740c down 1.6

Aandele