Menu
Maak Venster Toe

Landbou

Beste Gebruiker,Jy gebruik 'n ou weergawe van Internet Explorer (IE) om webwerwe te besoek. Ons beveel aan dat jy die nuutste weergawe van IE op jou rekenaar aflaai. Dit sal jou webbesoeke 'n beter ervaring maak.

Klik hier om dit gratis af te laai.

Landbou.com-span, Kaapstad

Nuus


Invoer van suiwelprodukte daal

Invoer van suiwelprodukte daal

Heelwat minder suiwelprodukte is tot dusver vanjaar ingevoer, vergeleke met die vorige jaar, sê die MPO.

Staat faal nuwe boere in Gauteng ‒ DA

Staat faal nuwe boere in Gauteng ‒ DA

Kommer bestaan oor gebrekkige opleiding vir opkomende boere in Gauteng, aldus die DA.

Dieselkoste skiet deur die dak

Dieselkoste skiet deur die dak

Die landboubedryf se dieselrekening het vanjaar reeds met sowat R149 miljoen gestyg, aldus Agri SA.

Nie net boere vies oor grondbeleid

Nie net boere vies oor grondbeleid

Swart gemeenskappe is ook gefrustreerd oor die nuwe grondbeleid, sowel as die magte van tradisionele leiers.

Afleggings by Pioneer Foods

Afleggings by Pioneer Foods

Konsultasies is tans onderweg by Pioneer Foods nadat die maatskappy aangedui het dat afleggings onvermydelik is.

Eerste swart boer in Agri SA-leierskorps

Eerste swart boer in Agri SA-leierskorps

Vir die eerste keer in die geskiedenis van Agri SA is ’n swart boer verlede week tot ondervoorsitter verkies.

Vrystater is Graanboer van die Jaar

Vrystater is Graanboer van die Jaar

’n Graanboer, wat sedert 1968 by Viljoenskroon boer, is as 2013 se Graanboer van die Jaar aangewys.

Minister kritiseer drankbedryf

Minister kritiseer drankbedryf

Suid-Afrika se Bedryfsvereniging vir Verantwoordelike Drankgebruik (ARA) “mislei” die publiek, sê minister Aaron Motsoaledi.

Invoertarief vir suiker 'noodsaaklik'

Invoertarief vir suiker 'noodsaaklik'

’n Invoertarief vir suiker is nodig om derduisende poste in dié bedryf te beskerm, aldus die SA Suikervereniging.

Bedrywe

Article 01

Ongekende vraag na hoendervleis

Die snel-groeiende vraag na hoendervleis veroorsaak tekorte en al hoe groter steun op invoer. Die bedryf sal 'n styging in verbruikerspryse moet dophou.

Article 01

Vergeet van tariewe, kyk na handelsbeleid

Die instelling van invoertariewe om die plaaslike landboubedryf te ondersteun is nie die beste antwoord vir probleme nie.

Article 01

Wen groot pryse met plaasfoto’s

Skryf in vir Pannar se fotokompetisie wat oor 20 weke strek, met groot pryse wat op die spel is.

Article 01

Sonpanele bespaar boer sy kragkoste

’n Druiweboer van Keimoes gaan voortaan sy maandelikse kragkoste bestee om die oprigting van sonpanele op sy plaas af te betaal.

Article 01

Veritas vereer bedryfsleiers

Veritas belig jaarliks die bydrae van ʼn handjievol bedryfsleiers. Die Veritas-legendes se toewyding en entoesiasme het insiggewend bygedra tot die bevordering en groei van die plaaslike wyn- en brandewynbedryf.

Meer

Stoeterye



Vind jou perfekte maat nou!

Ek is 'n:
Stel belang in:
Ouderdom: tot
Huidige
Ligging:
Wys net profiele met foto's

Teken in vir die nuusbrief

Teken in op Landbou se weeklikse nuusbrief deur jou e-posadres hier in te vul.

Lewende Hawe

Soort 15/10/03 22/10/03 %
Beesvleis A2/A3 2969c 2973c down 0.1
Speenkalf (lewend) 1522c 1532c down 0.7
Skaapvleis A2/A3 4434c 4398c down -0.8
Varkvleis (gem. prys) 2072c 2107c down 1.7
Braaikuikens 1618c 1623c down 0.3

Aandele